Magaliessig

SEWENDEDAG ADVENTISTE KERK

Magaliessig se webtuiste is tans onder konstruksie. Die nuwe webtuiste beoog om meer aktiewe aktiwiteite en sosiale nuus aan die gemeenskap asook ons lidmate te verskaf.

Magaliessig is ‘n aktiewe Afrikaanse Sewendedag Adventiste Kerk in Montana, met ongeveer 300 lidmate wat elke Sabbatoggend by die gemeente aanbid.

Adres: 850 Breed Straat, Erf 141, Montana.